Verskafferstorie: Anchami gesels op kykNET Dagbreek
Inspiration / Suppliers / Videos

Verskafferstorie: Anchami gesels op kykNET Dagbreek

Anchami se Annelie en Charll Mans het onlangs op kykNET Dagbreek gesels oor hul handgemaakte juweliersware, leer- en dekorprodukte. Hierdie twee oud-onderwysers vertel ook hoe hul suksesvolle besigheid begin het en wat dit vir hul gesin beteken. Hierdie video neem ons agter die skerms in Anchami se werkswinkel terwyl Annelie vertel oor haar inspirasie en drome vir die … Continue reading

Kyk: Expresso kuier by KAMERS in die Kasteel
Events / KAMERS 2014 / Suppliers / Videos

Kyk: Expresso kuier by KAMERS in die Kasteel

Expresso, SABC 3 was gister by KAMERS & CCDI by die Kasteel en het vanoggend hierdie pragtige insetsel uitgesaai. Hulle gesels met Amelia, ons stigter; ‘n paar verskaffers; besoekers en wys jou iets van alles waarna jy kan uitsien tot Sondag by die Kasteel. Kyk self & kom kuier saam! Ons deel ook solank ‘n paar van Chantall Marshall se … Continue reading

KAMERS se eerste kykNET TV-advertensie
Events / KAMERS 2014 / Videos

KAMERS se eerste kykNET TV-advertensie

Hierdie is ‘n besonderse groot oomblik! Ons stel met opgewondenheid die eerste KAMERS TV-advertensie bekend, in samwerking met kykNET en Kokkedoor. kykNET is trots om hul nuwe Kokkedoor produkte bekend te stel tydens KAMERS & CCDI by die Kasteel. Die produkte is vervaardig onder kuratorskap van beoordelaar Hetta van Deventer-Terlanche, wat ook by KAMERS gaan … Continue reading

Supplier Story: CakeGoed gesels op KykNET Dagbreek
Design / Inspiration / Products / Suppliers / Videos

Supplier Story: CakeGoed gesels op KykNET Dagbreek

Marlene Koekemoer van CakeGoed het onlangs op KykNET Dagbreek gesels oor haar blommende besigheid en hul mooi, funksionele houtprodukte. CakeGoed het vinnig bekend geword vir hul nuttige houtbokse en maak nou ook fotorame, swartborde en plekmatjies – alles gedruk met hul eie ontwerpe. In hierdie video vertel sy waar die naam CakeGoed vandaan kom, hoe … Continue reading