WEN! Breytenbach Sentrum se pragtige KAMERS sakke
Community Involvement / Events / Inspiration / KAMERS 2013 / Products

WEN! Breytenbach Sentrum se pragtige KAMERS sakke

Soos ons voorheen vertel het, het KAMERS in 2012 besluit om nie ‘n groot bedrag te spandeer op plastieksakke wat by die ingange uitgedeel word en besoekers dan later moet weggooi nie, maar om eerder daardie fondse op ‘n opbouende manier te spandeer. So het ons in 2012 tot Reach For Recovery se borskanker ondersteuningswerk bygedra terwyl … Continue reading

Nuwe produkte & One Tree Design verskaffer storie in Volksblad Leefstyl
Decor / Design / Events / Giveaways / KAMERS 2013 / Products / Suppliers

Nuwe produkte & One Tree Design verskaffer storie in Volksblad Leefstyl

Volksblad se Leefstyl tydskrif het hierdie week geskryf oor KAMERS 2013 Bloemfontein, met foto’s van pragtige nuwe produkte, ‘n kans om kaartjies te wen en ‘n storie oor Bloem verskaffer Nicci Yeowart, van One Tree Design. Nicci maak mooi, funksionele houtprodukte en ons is opgewonde om ook plaaslike talent by KAMERS Bloemfontein ten toon te stel … Continue reading

KAMERS 2013 Proudly Supporting WHEAT Trust
Community Involvement / Events / Inspiration / KAMERS 2013 / Products / Videos

KAMERS 2013 Proudly Supporting WHEAT Trust

In 2012 KAMERS decided that, instead of spending a large amount on plastic bags to hand out at the event entrances and visitors having to throw it away afterwards, we wanted to direct those funds to a worthy cause. We were celebrating women, so supporting Reach For Recovery‘s breast cancer support work was a natural … Continue reading