Pragtige sakpas geskenke by KAMERS Somer 2014
Events / KAMERS 2014 / Online Store / Products

Pragtige sakpas geskenke by KAMERS Somer 2014

Wanneer ‘n mens iets unieks by KAMERS koop kry jy daardie lekker opgewonde, bederf-gevoel. Die feit dat jy deur jou aankope belê in die toekoms van ‘n klein besigheid en dit moontlik maak vir kreatiewe entrepreneurs om hul drome te volg en nuwe werksgeleenthede te skep, maak dit net soveel meer besonders. Maar handgemaakte produkte, … Continue reading