DIY: Hangende plante deur Flowers in the Foyer op Expresso
Inspiration / KAMERS 2013 / Suppliers / Videos

DIY: Hangende plante deur Flowers in the Foyer op Expresso

Vanoggend vroeg-vroeg was Alida Gertsner-Gunter van Flowers in the Foyer, op SABC 3 se Expresso. Flowers in the Foyer se pragtige stalletjie was ‘n treffer by KAMERS Stellenbosch die afgelope week en sy het gewys hoe jy self ‘n mooi hangende plantnessie kan maak, soos die wat hul stalletjie versier het. Wat ‘n besonderse geskenk … Continue reading