Pragtige sakpas geskenke by KAMERS Somer 2014
Events / KAMERS 2014 / Online Store / Products

Pragtige sakpas geskenke by KAMERS Somer 2014

Wanneer ‘n mens iets unieks by KAMERS koop kry jy daardie lekker opgewonde, bederf-gevoel. Die feit dat jy deur jou aankope belê in die toekoms van ‘n klein besigheid en dit moontlik maak vir kreatiewe entrepreneurs om hul drome te volg en nuwe werksgeleenthede te skep, maak dit net soveel meer besonders. Maar handgemaakte produkte, … Continue reading

Beeld Leefstyl: Heerlike kos, wyn & sjokolade by KAMERS Paasnaweek in Joburg
Events / Food / KAMERS 2014 / Suppliers

Beeld Leefstyl: Heerlike kos, wyn & sjokolade by KAMERS Paasnaweek in Joburg

Lees meer oor die heerlike kos, wyn en sjokolade waarin jy jou vanaf môre kan verlekker by KAMERS Paasnaweek in Joburg in vandag se Beeld Leefstyl. Riëtte Grobler het onderhoude gevoer met verskaffers Lardiere, Boer & Brit en Nova Choc.oh.late oor hul smaaklike produkte en vertel ook wat nog op jou wag hierdie langnaweek in Bryanston. Kliek op … Continue reading

Beeld Leefstyl gesels met 4 KAMERS Paasnaweek in Joburg verskaffers
Events / KAMERS 2014 / Suppliers

Beeld Leefstyl gesels met 4 KAMERS Paasnaweek in Joburg verskaffers

In gister se Beeld Leefstyl het Riëtte Grobler met vier KAMERS Paasnaweek in Joburg verskaffers gesels oor hoekom hulle opgewonde is oor KAMERS. Vind uit waar Zana, IS: Créatif, Ceramic Factory en Met Liefde se passie vir mooi handgemaakte produkte vandaan kom en waarna jy kan uitsien by elkeen se stalletjie hierdie naweek in Bryanston. … Continue reading

Nuwe produkte & One Tree Design verskaffer storie in Volksblad Leefstyl
Decor / Design / Events / Giveaways / KAMERS 2013 / Products / Suppliers

Nuwe produkte & One Tree Design verskaffer storie in Volksblad Leefstyl

Volksblad se Leefstyl tydskrif het hierdie week geskryf oor KAMERS 2013 Bloemfontein, met foto’s van pragtige nuwe produkte, ‘n kans om kaartjies te wen en ‘n storie oor Bloem verskaffer Nicci Yeowart, van One Tree Design. Nicci maak mooi, funksionele houtprodukte en ons is opgewonde om ook plaaslike talent by KAMERS Bloemfontein ten toon te stel … Continue reading