kykNET Koekedoor se Martjie Malan by KAMERS Herfs 2015
Events / Food / KAMERS 2015 / Suppliers

kykNET Koekedoor se Martjie Malan by KAMERS Herfs 2015

By KAMERS is daar altyd iets heerliks om aan te smul – veral as jy ‘n soettand het. Ons is baie opgewonde om kykNET Koekedoor deelnemer, Martjie Malan, by KAMERS Herfs 2015 in Johannesburg en Kaapstad te hê. Hier onder die akkerbome in Stellenbosch bak Martjie die mooiste lekkernye by haar pragtige winkel, M Patisserie. Sy bring dan ook ‘n pop-up patisserie na … Continue reading

Verskafferstories: Ancient Spirit, Mitat en IS: Créatif op kykNET Dagbreek
Entrepreneurship / Inspiration / KAMERS 2014 / Suppliers / Videos

Verskafferstories: Ancient Spirit, Mitat en IS: Créatif op kykNET Dagbreek

KykNET Dagbreek was by KAMERS Stellenbosch om met Magdel, Ancient Spirit se Lizel, Mitat se Marne en IS: Créatif se Saré te gesels oor wat ons platform vir klein besighede beteken. Dít is wat die KAMERS hart vinniger laat klop! Kyk ook uit vir hierdie drie ondernemende vroue, saam met verskeie ander kreatiewe entrepreneurs by KAMERS Irene, … Continue reading

Drie kykNET Kokkedore by KAMERS Stellenbosch
Events / Food / KAMERS 2014

Drie kykNET Kokkedore by KAMERS Stellenbosch

Die drie B’s van Kokkedoor 2014, Johnny, Marius en Alet, of Borsspeld, Bangles en ‘n Blond, kook by KAMERS Stellenbosch in hul eie Kokkedoor gasvryheidstent. Die drie beplan om kinkel-lam spitbraai op verskeie liplekker maniere voor te berei. En wag net om te sien wat hulle vir die eenvoudige pannenkoek in gedagte het! Loop-en-eet kos soos jy dit … Continue reading