DIY: Heuning geskenke en velsorg met Simply Bee op Expresso
DIY / KAMERS 2014 / Suppliers / Videos

DIY: Heuning geskenke en velsorg met Simply Bee op Expresso

Simply Bee se Helena van der Westhuizen is ‘n bekende gesig by KAMERS. Niemand loop by haar stalletjie verby sonder om ‘n interessante heuning-storie te hoor nie. Haar passie vir Simply Bee se heuning, wat hul familie self in die Weskus dorpie Hopefield verbou, en al die bekroonde lyfprodukte wat hulle daarmee vervaardig is aansteeklik en … Continue reading

KAMERS 2014 Stellenbosch Part 2
Decor / Design / Events / KAMERS 2014 / Photos

KAMERS 2014 Stellenbosch Part 2

About 6000 visitors to the scenic Webersburg wine farm brings us to the halfway mark for KAMERS 2014 Stellenbosch. Yes, there’s only three days left to experience SA’s pop-up treasure trove of handcrafted design, decor, fashion, jewellery, homeware, gifts and more, but it is almost weekend and that means these three days will give you … Continue reading

KAMERS Stellenbosch Bylaag in Die Burger
Events / KAMERS 2014 / Photos / Products / Suppliers

KAMERS Stellenbosch Bylaag in Die Burger

Ons 8-blad prag bylaag vir KAMERS Stellenbosch het vandag saam met Die Burger se In en om die Huis verskyn, propvol foto’s van die mooiste produkte en lekkerste kos waarna jy kan uitsien by Webersburg 4-9 November. Indien jy dit gemis het deel ons graag ook die digitale weergawe hier. Kliek op elke bladsy om te vergroot. Foto’s: Claudia De … Continue reading