Pragtige sakpas geskenke by KAMERS Somer 2014
Events / KAMERS 2014 / Online Store / Products

Pragtige sakpas geskenke by KAMERS Somer 2014

Wanneer ‘n mens iets unieks by KAMERS koop kry jy daardie lekker opgewonde, bederf-gevoel. Die feit dat jy deur jou aankope belê in die toekoms van ‘n klein besigheid en dit moontlik maak vir kreatiewe entrepreneurs om hul drome te volg en nuwe werksgeleenthede te skep, maak dit net soveel meer besonders. Maar handgemaakte produkte, … Continue reading

KAMERS Stellenbosch Bylaag in Die Burger
Events / KAMERS 2014 / Photos / Products / Suppliers

KAMERS Stellenbosch Bylaag in Die Burger

Ons 8-blad prag bylaag vir KAMERS Stellenbosch het vandag saam met Die Burger se In en om die Huis verskyn, propvol foto’s van die mooiste produkte en lekkerste kos waarna jy kan uitsien by Webersburg 4-9 November. Indien jy dit gemis het deel ons graag ook die digitale weergawe hier. Kliek op elke bladsy om te vergroot. Foto’s: Claudia De … Continue reading