DIY: Heart’s Design op Expresso vir KAMERS
Design / Events / Inspiration / KAMERS 2013 / Suppliers / Videos

DIY: Heart’s Design op Expresso vir KAMERS

Maandagoggend douvoordag was Bernice van der Merwe, van Heart’s Design, op SABC 3 se Expresso. Sy het ‘n lieflike ring-halssnoer DIY aangebied om KAMERS 2013 Stellenbosch te help bemark. Kyk self en kom kuier hierdie week by Webersburg, waar Bernice en verskeie ander kreatiewes se unieke handgemaakte bykomstighede tans te koop is. xxx Photo: Ria … Continue reading