Art / KAMERS 2015

KAMERS met Kuns: Min of meer ‘n meermin

Die legendes van die Karoo meerminne is die inspirasie vir Min of meer ‘n meermin, ons tweede KAMERS met Kuns uitstalling onder kuratorskap van Alex Hamilton. Die kuns gaan meestal oor stories, of dit stories is van die Karoo, of van rotspoel meerminne, of van seevaarders wat verlang. Die kern van die uitstalling is die stories rondom meerminne.

Min of meer 'n meermin - KAMERS met Kuns - Kaapstad 2015

Alex het net sewe kunstenaars uitgenooi: Hennie Meyer met sy keramiek “muur-minne” en Ella Cronje met haar prettige keramiekwerke; Juanette Smuts met tong-in-die-kies illustrasies en Sarah Pratt met komplekse collage illustrasies; ‘n jong skilder, Kate Arthur, wat die weerkaatsing en distorsie van swemmers weergee as kamma meerminne; en die beeldhouer Marinda Du Toit, wat meerminne uitbeeld in assemblage werke.  En dan is daar Alex se eie “Heidi van die Swartbergpas,” ‘n Afrika aanpassing van die gewilde kinderverhaal karaktertjie.

KAMERS 2015 Cape Town, 7-10 May - www.kamersvol.com - Photo Carla Correia - www.carlalikesphotos.com CarlaCorreiaKamers2015-207CarlaCorreiaKamers2015-206KAMERS 2015 Cape Town, 7-10 May - www.kamersvol.com - Photo Carla Correia - www.carlalikesphotos.com KAMERS 2015 Cape Town, 7-10 May - www.kamersvol.com - Photo Carla Correia - www.carlalikesphotos.com

Moenie KAMERS met Kuns by KAMERS Kaapstad 7-10 Mei misloop nie.

Photos: Supplied & Carla Correia

Advertisements

One thought on “KAMERS met Kuns: Min of meer ‘n meermin

  1. Pingback: KAMERS 2015 Cape Town Part 1 | KAMERS vol geskenke Blog

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s