Events / KAMERS 2015 / Videos

KAMERS Herfs 2015 TV-advertensie

Ons is baie opgewonde om ons KAMERS Herfs 2015 TV-advertensie bekend te stel, wat tans op kykNET te sien is en ‘n kleurvolle blik bied op wat verwag kan word by KAMERS Joburg en Kaapstad oor enkele weke.

Wat hierdie advertensie ekstra spesiaal maak is die feit dat dit heeltemal deur ons eie span vervaardig is, met Charl en Nicky wat die animasie foto’s geneem het, Jeremy wat die konsep vir TV verwerk het en Charl wat die redigering behartig het.

Dit alles speel af teen ‘n bekorende snit uit Lucy Kruger se Cable Loose Balloon. Lucy sing al ‘n lang pad saam met KAMERS en is weer hierdie seisoen te sien tydens ons Songs From A Room vertoning by KAMERS Kaapstad in die stadsaal op 8 Mei. Kyk die volledige Cable Loose Balloon musiek video, of kry die liedjie hier.

KAMERS Autumn 2015 TV ad for kykNET - watch on YouTube

Advertensie: Inheritance MG

Advertisements

2 thoughts on “KAMERS Herfs 2015 TV-advertensie

  1. Pingback: kykNET Koekedoor se Martjie Malan by KAMERS Herfs 2015 | KAMERS vol geskenke Blog

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s