Events / KAMERS 2014 / Online Store / Products

Pragtige sakpas geskenke by KAMERS Somer 2014

Wanneer ‘n mens iets unieks by KAMERS koop kry jy daardie lekker opgewonde, bederf-gevoel. Die feit dat jy deur jou aankope belê in die toekoms van ‘n klein besigheid en dit moontlik maak vir kreatiewe entrepreneurs om hul drome te volg en nuwe werksgeleenthede te skep, maak dit net soveel meer besonders.

Maar handgemaakte produkte, waarin ure se liefdevolle arbeid en jare se vaardighede omsluit is, hoef nie noodwendig duur te wees nie. Ons het ‘n klompie spesiale sakpas items vir Beeld en Die Burger Leefstyl uitgekies, wat by KAMERS Somer 2014 beskikbaar is.

Kyk uit vir van hierdie pragtige produkte die naweek by KAMERS Irene.

Produkte onder R50:

Affordable, unique gifts at KAMERS Irene 2014, 2-7 Dec at Open Window - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com

Houtvarings – Bokke en Blomme. Lang vuurhoutjies en papiervouer – Masquerade. Goue, silwer en swart tydelike tattoeërmerk – Queen Magpie.

Affordable, unique gifts at KAMERS Irene 2014, 2-7 Dec at Open Window - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com

Notaboekies – Mitat. Houtvarings – Bokke en Blomme. Koeverte met kaartjies – Seven Swans. Voëltjie borsspelde – Sugar Tong Tong. “Be silly, honest and kind” kaartjie – Bright Owl Paper Goods.

Produkte onder R100:

Affordable, unique gifts at KAMERS Irene 2014, 2-7 Dec at Open Window - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com

Geskenkkaartjies – Seven Swans. Koper boekmerke – Black Sunbird. Alice in Wonderland knipbord – CakeGoed. Vingerpop katjies-kaartjie – Knolc. Hangertjie – Wildflower.

Affordable, unique gifts at KAMERS Irene 2014, 2-7 Dec at Open Window - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com

Sement kershouer en sement Z – Kruizement. Waterverf kaartjie en naaldekoker – Black Sunbird. Sirkel hangertjie – The Pendant Warehouse. Groen leer beursie – Wildflower. Keramiek bak – Redhill Pottery.

Produkte onder R150:

Affordable, unique gifts at KAMERS Irene 2014, 2-7 Dec at Open Window - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com

Afghanistan hangertjies – Heidi Strung. Blou koppie met hout piering en -teelepel – KAMERS – koppie beskikbaar by KAMERS op Kalahari.com (sonder piering en teelepel). Fynbos waterverf kersomhulsel – Sharon B Design. Ronde groen oorbelle – The Pendant Warehouse.

Affordable, unique gifts at KAMERS Irene 2014, 2-7 Dec at Open Window - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com

Gehekelde koekiemandjie, potstander en oondhandskoen – Lapoplap – binnekort beskikbaar van KAMERS op Kalahari.com. Keramiek sout en peper potjies – My China. Keramiek kersblaker – Elsje Burger Tableware and Homeware. Keramiek pizza bord – Redhill Pottery. Sirkel kunswerk op hout – Ingrid Hall Art – binnekort beskikbaar van KAMERS op Kalahari.com.

Click op die Beeld en Die Burger Leefstyl artikels om aanlyn te lees:

Mooi, sakpas geskenke by KAMERS Irene 2014, 2-7 Dec at Open Window - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.comMooi, sakpas geskenke by KAMERS Irene 2014, 2-7 Dec at Open Window - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com Mooi, sakpas geskenke by KAMERS Irene 2014, 2-7 Dec at Open Window - www.kamersvol.com - Photo by Charl du Preez - www.inheritancemg.com

Foto’s: Charl du Preez, Leefstyl voorbladfoto: Claudia De Nobrega en Anneke Roux.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s