DIY / KAMERS 2014 / Suppliers / Videos

DIY: Heuning geskenke en velsorg met Simply Bee op Expresso

Simply Bee se Helena van der Westhuizen is ‘n bekende gesig by KAMERS. Niemand loop by haar stalletjie verby sonder om ‘n interessante heuning-storie te hoor nie. Haar passie vir Simply Bee se heuning, wat hul familie self in die Weskus dorpie Hopefield verbou, en al die bekroonde lyfprodukte wat hulle daarmee vervaardig is aansteeklik en hul produkte natuurlik treffers.

Simply Bee natural beeswax products DIY video on KAMERS blog - www.kamersvol.comSimply Bee natural beeswax products DIY video on KAMERS blog - www.kamersvol.com

Helena het onlangs op SABC 3 se Expresso gewys wat ‘n mens alles self met heuning kan doen om jou vel te vertoetel en iemand te bederf met ‘n lekker praktiese, bekostigbare geskenk. Kyk self en laat weet ons as jy nog heuning wenke het – of vra vir Helena as jy haar weer sien by KAMERS!

Mies Body Products, Oh-lief Natural Products, Soy Lights en Masquerade sorg vir ‘n verskeidenheid lieflike lyfprodukte waarna jy kan uitsien by KAMERS Irene, 2-7 Desember by Open Window. ‘n Lekker bederf vir jouself, of perfekte geskenk vir ‘n spesiale vriendin!

Mies bath oil and Masquerade hand wash and body lotion on KAMERS blog - www.kamersvol.com Oh-lief Natural body products on KAMERS blog - www.kamersvol.com Mies natural bath oils and ceramic lab bottles and test tubes on KAMERS blog - www.kamersvol.com Oh-lief Natural body products on KAMERS blog - www.kamersvol.com

Photos: Chantall Marshall, Claudia De Nobrega

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s