Events / Food / KAMERS 2014

Drie kykNET Kokkedore by KAMERS Stellenbosch

Die drie B’s van Kokkedoor 2014, Johnny, Marius en Alet, of Borsspeld, Bangles en ‘n Blond, kook by KAMERS Stellenbosch in hul eie Kokkedoor gasvryheidstent.

Johnny Hamman, Alet van der Westhuizen en Marius Uys van kykNET Kokkedoor 2014 kook by KAMERS 2014 Stellenbosch, 4-9 Nov, as Borsspeld, Bangles en 'n Blond

Die drie beplan om kinkel-lam spitbraai op verskeie liplekker maniere voor te berei. En wag net om te sien wat hulle vir die eenvoudige pannenkoek in gedagte het! Loop-en-eet kos soos jy dit nog nooit gesien het nie.

Kom smul saam, 4-9 November by Webersburg. Johnny, Marius en Alet sien baie uit daarna om heerlike onthoukos op hul eie nuwe manier te bedien.

Kinkel Lam Spitbraai deur kykNET Kokkedore, Johnny, Marius en Alet by KAMERS Stellenbosch, 4-9 Nov 2014

Kyk ook ons KAMERS 2014 Stellenbosch kykNET TV-advertensie:

Foto’s: Verskaf

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s