Inspiration / Suppliers / Videos

Verskafferstorie: Anchami gesels op kykNET Dagbreek

Anchami se Annelie en Charll Mans het onlangs op kykNET Dagbreek gesels oor hul handgemaakte juweliersware, leer- en dekorprodukte. Hierdie twee oud-onderwysers vertel ook hoe hul suksesvolle besigheid begin het en wat dit vir hul gesin beteken.

Annelie Mans - Anchami op kykNET Dagbreek - www.kamersvol.com Annelie Mans - Anchami op kykNET Dagbreek - www.kamersvol.com

Hierdie video neem ons agter die skerms in Anchami se werkswinkel terwyl Annelie vertel oor haar inspirasie en drome vir die toekoms. Ons kan steeds nie glo Charll werk al die leersakke met die hand vas nie!

Anchami se gewilde produkte is terug by KAMERS Stellenbosch, 4-9 November en Irene, Pretoria, 2-7 Desember.

Vir meer KAMERS videos kyk hier.

KAMERS 2014 Easter in Joburg - www.kamersvol.com - Photo: Geneviève Fundaro - www.gfphotography.co.za KAMERS 2014 Easter in Joburg - www.kamersvol.com - Photo: Geneviève Fundaro - www.gfphotography.co.zaKAMERS 2014 Easter in Joburg - www.kamersvol.com - Photo: Geneviève Fundaro - www.gfphotography.co.za KAMERS 2014 Easter in Joburg - www.kamersvol.com - Photo: Geneviève Fundaro - www.gfphotography.co.za

Photos: Geneviève Fundaro

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s