Inspiration / KAMERS 2014 / Videos

kykNET Kwêla kuier by KAMERS & Amelia

Amelia van Zyl op kykNET Kwêla vie KAMERS vol geskenke

kykNET Kwêla het by KAMERS in die Kasteel kom kuier en met Amelia, Wanda, Magdel en Hesta gesels oor hoe KAMERS ontstaan het en die dinamika in ons span. André Weideman het daarna ook by die Van Zyl’s se huis ‘n draai gemaak om met Amelia, Jan en die kinders te gesels oor hul groentetuin, planne vir die kinders se stalletjie, Amelia se inspirerende hart en die moeilike tyd toe sy amper besluit het dit is verby met KAMERS.

Kyk die volledige video insetsel hier:

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s