Events / KAMERS 2014 / Videos

KAMERS se eerste kykNET TV-advertensie

Hierdie is ‘n besonderse groot oomblik! Ons stel met opgewondenheid die eerste KAMERS TV-advertensie bekend, in samwerking met kykNET en Kokkedoor.

kykNET is trots om hul nuwe Kokkedoor produkte bekend te stel tydens KAMERS & CCDI by die Kasteel. Die produkte is vervaardig onder kuratorskap van beoordelaar Hetta van Deventer-Terlanche, wat ook by KAMERS gaan wees. Die reeks bestaan uit 20 unieke Kokkedoor produkte wat gemaak is uit linne, hout en leer. Daar is ook spesiale boereseep en die gewilde aluminium rokers wat die perfekte geskenk is vir al die Kinkel- en Onthoukokke daar buite.

Kyk die advertensie, vervaardig deur Orijin met video materiaal deur Inheritance MG, en versprei dit asseblief wyd en syd!

 

Video: Orijin, Inheritance MG

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s