Inspiration / KAMERS 2013 / Suppliers / Videos

DIY: Hangende plante deur Flowers in the Foyer op Expresso

Vanoggend vroeg-vroeg was Alida Gertsner-Gunter van Flowers in the Foyer, op SABC 3 se Expresso. Flowers in the Foyer se pragtige stalletjie was ‘n treffer by KAMERS Stellenbosch die afgelope week en sy het gewys hoe jy self ‘n mooi hangende plantnessie kan maak, soos die wat hul stalletjie versier het.

Flowers in the Foyer hanging plant at KAMERS - Photo by Charl du Preez-8402

Wat ‘n besonderse geskenk vir iemand spesiaals, of om jou eie huis te verfraai. Kyk self en laat weet ons hoe joune uitgekom het.

Photo: Charl du Preez

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s