Decor / KAMERS 2013 / Online Store / Products

Plaasvars KAMERS produkte in Rapport MyTyd & VISI

Rapport MyTyd het ‘n plaasvars dekorblad saamgestel met KAMERS produkte vir hul uitgawe van Sondag 29 September 2013. Hierdie produkte is ook op VISI se webwerf vertoon. Kyk uit vir hierdie mooi items by KAMERS Stellenbosch, 5-10 November en Irene, Pretoria, 3-8 Desember 2013.

Die nostalgiese vlabeker is in die KAMERS Online Store beskikbaar in sagte skakerings van geel, blou, groen, pienk en wit en die hout eierhouer kan ook daar aanlyn bestel word.

Click op die foto om te vergroot.

xxx
KAMERS in Rapport MyTyd 29 Sept 2013

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s