Decor / Design / Events / Inspiration / KAMERS 2013 / Photos / Products

Kamers vol mooi in SARIE Oktober 2013

Dit is dae soos hierdie waarop ons ekstra trots is om SA se gunsteling vrouetydskrif, SARIE, as mediavennoot te hê. SARIE se Oktober uitgawe spog met ‘n eerste blik op splinternuwe produkte wat by KAMERS 2013 beskikbaar gaan wees – agt eksklusiewe bladsye vol mooi!

Moenie die Oktober uitgawe mis nie en kom kuier vir SARIE by KAMERS 2013 in Stellenbosch 5-10 November en Irene, Pretoria 3-8 Desember. Hier is solank ‘n voorsmakie van hul pragtige foto’s. Click op die foto’s om te vergroot.

xxx

SARIE-Okt-2013-Page-120-121 SARIE-Okt-2013-Page-122-123 SARIE-Okt-2013-Page-124-125 SARIE-Okt-2013-Page-126-127Foto’s: Willem Lourens & Henk Hattingh vir SARIE

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s