Events / KAMERS 2013 / Suppliers

Wanda gesels oor KAMERS 2013 Bloemfontein

'n Instagram snap van Wanda en Ivan Zimmermann (Kia) by die Irene verskaffers oggend

‘n Instagram snap van Wanda en Ivan Zimmermann (Kia) by die Irene verskaffers oggend

Wel ons is nou in die doodsnikke van die voorbereiding vir die Bloem show 3-6 Oktober by Woodlands. Ons kan nie meer wag om almal weer te sien nie en ook om vir julle die fantastiese nuwe produkte te wys.

Ek en Amelia was verlede week in Irene vir ons suppliers oggend en almal is behoorlik uitasem van werk en opwinding. Natuurlik was ons beautiful KIA boys daar. Hulle is, behalwe super hot, ook ongelooflik ondersteunend in ons besigheid. Onthou asseblief om ‘n toetsbestuur in een van die KIAs te neem as julle show toe kom.

Onthou ook dat ons die Vrydag aand 4 Oktober lekker kan kuier tot 20:00 terwyl ons heerlike Boer en Brit wyn drink en musiek luister.

En laastens hoop ek van harte dat die Vrystaatse weer beter is as hier in die koue Kaapstad.

Lekke bly!!!!!!!!!

Wanda du Toit – KAMERS Creative Director & Product Selection

KAMERS-2012-Bloemfontein-8KAMERS-2012-Bloemfontein-4KIA2013_BannerWanda-on-Boer-and-Brit-wines

Photos: Ria Green

Advertisements

3 thoughts on “Wanda gesels oor KAMERS 2013 Bloemfontein

  1. o Ja ons werk nou onsself tot n stilstand maar ons kan nie wag vir die heerlike uittog na Bloemfontein nie.Gaan daar werklik kameelperde elke oggend ons kom groet by Woodlands wildsplaas?Oe en die sonsondergange…en die lekker eet,en die lekker geselsies tussen die mooiste handwerkies,en,en……

  2. Last year’s Kamersvol in Bloem was amazing – one of the best things that ever happened in that city – looking forward so much to the 2013 event – BE THERE – YOU WILL LOVE IT!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s