Kamers vol mooi in SARIE Oktober 2013
Decor / Design / Events / Inspiration / KAMERS 2013 / Photos / Products

Kamers vol mooi in SARIE Oktober 2013

Dit is dae soos hierdie waarop ons ekstra trots is om SA se gunsteling vrouetydskrif, SARIE, as mediavennoot te hê. SARIE se Oktober uitgawe spog met ‘n eerste blik op splinternuwe produkte wat by KAMERS 2013 beskikbaar gaan wees – agt eksklusiewe bladsye vol mooi! Continue reading

KAMERS 2013 Proudly Supporting EASY Project
Community Involvement / Design / Events / Inspiration / KAMERS 2013 / Products

KAMERS 2013 Proudly Supporting EASY Project

“The Elves At School Youth Project aims to inspire the spirit of creativity, design and entrepreneurship at schools, using timeless needlecraft skills like sewing, crochet, knitting and embroidery as a foundation.” Abigail Florence is the inspirational founder of the Elves at Work project. The EASY Project is an Elves at Work initiative and Abigail’s brainchild. … Continue reading

Nuwe produkte & One Tree Design verskaffer storie in Volksblad Leefstyl
Decor / Design / Events / Giveaways / KAMERS 2013 / Products / Suppliers

Nuwe produkte & One Tree Design verskaffer storie in Volksblad Leefstyl

Volksblad se Leefstyl tydskrif het hierdie week geskryf oor KAMERS 2013 Bloemfontein, met foto’s van pragtige nuwe produkte, ‘n kans om kaartjies te wen en ‘n storie oor Bloem verskaffer Nicci Yeowart, van One Tree Design. Nicci maak mooi, funksionele houtprodukte en ons is opgewonde om ook plaaslike talent by KAMERS Bloemfontein ten toon te stel … Continue reading